- The background images used on this page are not royalty-free. Please use images from your own collection.  
 
- The page SAMPLE is a "hidden" page that contains sets of elements grouped into "sections": Title + photo, Icons + text, text + icons + video, etc...  
 
Select the section that best fits the design desired and copy/paste it onto your page (to “paste” in a specific location, right-click and choose Paste). Be sure to take the entirety of the section by selecting its external container (the one containing the background image or color). 
 
- Important: each "section" must have one, and only one, inner container (element group) for the section content. The outer margins of this sub-container set minimum distances from section boundaries.
 
- The "Horizontal" button in the "Selection" menu controls the automatic centering of an element. 

- To change the order of elements - i.e. place an element below another in a "relative" positioned container (like most of the content in the sections), use the Element Explorer on the left: green "arrow buttons" will appear when it is possible to change the order. Icons under an element and above the element group allow to put elements onto the same "line" and modify alignment.
 
- The entire header menu can be modified in its dedicated Layer (e.g. "Base_MenuRetractable"; simply change the page’s Layer to use a different menu). Use this to modify menu links (by copy/pasting existing links), change the colors etc. Note that these elements are pre-programmed to work with one another, so try to avoid “dragging” new ones on that could disrupt the general responsive behavior of the menu (favor using copy & paste).
 
- For more information, please consult the Wiki:  
 
http://wiki.openelement.com/en/index.php?title=Responsive_Templates_%22Centered%22
 
Please delete this notice before publishing the final version of your website.

To change the appearance of the page, edit the styles of the corresponding elements (in most cases by using the "Main Frame" Style Zone).  
 
To change the menu’s links: edit, copy-paste, or delete the Link Elements within. 
 
To hide an element without deleting it, use its property Visible.
To "activate" displaying of an arrow, use its property "Visible"


&
Amanda Cronjé
Dogter van Org en Wannie Cronjé

Dries Nell
Seun van André en Ester Nell

se HUWELIKSBEVESTIGING word gevier 
 
op 16 Maart 2019 om 15:00 vir 15:30  
 
by Blackhorse Estate Wedding Venue
 
 Troue is Semi-Formeel (Geen denims asseblief)
 
Ongelukkig geen kinders 
 
Kontant kroeg beskikbaar 
 
RSVP asseblief voor 02 Februarie 2019

Ja, sal die dag met julle wil deel Nee, sal dit nie kan maak nie
1ste Gas se Naam:
OPSIE 1:
OPSIE 2:
OPSIE 3:
Hoender gestop met geroosterde rissies
Soya heuning en sesame gemarineerde varkfillet
Vegetarisiese Opsie (Vegetable stack)
2de Gas se Naam:
OPSIE 1:
OPSIE 2:
OPSIE 3:
Hoender gestop met geroosterde rissies
Soya heuning en sesame gemarineerde varkfillet
Vegetarisiese Opsie (Vegetable stack)
Na 10 jaar lui die trou klokke!!!!
Minwetend het hulle hulle lewensmaats as jong studente al in 2008 by Klein Kariba ontmoet!  Hul paaie het geskei na ‘n kort romanse waar Dries in Engeland gaan krieket speel het en Amanda vergeefs liefde gesoek het in Pretoria.
 
10 Jaar later op 6 Januarie 2018 ontvang Amanda uit die bloute ‘n sms met die versoek (of meer bevel) om te gaan koffie drink. Na vele probeerslae (van sy kant af) om te bel en sy wat nie wil antwoord nie (want dis weird – die skielike kontak na 10 JAAR), is ‘n koffiedate gereël. En die res is geskiedenis.

16 Maart 2018 om 23:00 was toe die spesiale dag (ook na vele uitstellings agv onbeplande operasies wat aanhou opduik) wat Dries vir Amanda offisieël die kys gevra het met ‘n kersligete, skuimbad en rose en ballonne oral. 
 
Totaal onverwags vir Amanda, by Ngwenya Lodge, op 28 Julie 2018 16:30, saam Olifante en Renosters as getuies, het Dries op sy een knieg gesak en gevra…“Tjoppie, sal jy met my trou?” Die antwoord was natuurlik 1000 keer JA!!! Dit was gevier met aarbeie, sjampagne, baie soene en tealight kersies wat amper die plek afbrand!  

Lekkerste maande het gevolg vol lag, liefde en avontuur! Van leer gholf speel en bergfiets ry tot leer bier drink en lekker eet. En hier staan ons nou met hul groot dag om die draai waar hulle twee ‘n ewige belofte gaan aflê met God, familie en vriende as getuies om mekaar vir ewig lief te hê en op die hande te dra. 
 

Aanwysings

Adres: 
32 Seekoeihoek / Bekker Schools Road 
Magaliesburg 
1791

Koördinate: 
Lat:-25° 57′ 13″ 
Lon:+27° 32′ 10″ 

VERBLYF
Naam Tipe Nommer Website/Email Afstand
Trout & Hippo Self-Catering 0828720304    www.troutandhippo.co.za    +/-0,5km   
The Rose Well Country House & Spa    Bed & Breakfast    0824003993 www.rosewellspa.co.za +/-4.8km
Mount Grace Hotel 5 star 0145775600 www.marriott.com/hotels +/-6km
De Hoek Hotel 5 star 0145779600 www.dehoek.com +/-0.3km
Valley Lodge Lodge 4 star 0145771301 www.valleylodge.co.za +/-12km
Askari Lodge 4 star 0145772658  www.askarilodge.co.za +/-9km
Stonehill Cottages Guest House 0864476893 info@magaliesburgtourism.co.za     +/-15km
Olive Tree Guest Farm Self-Catering 0145772601 www.olivetreefarm.co.za +/-6km
Magalies Manor Hotel 0145776400 www.magaliesmanor.co.za +/-0.3km
Magalies Sleepy River Camp Site 0825559681 www.magaliessleepyriver.co.za +/-6km
Melody Hill Retreat Various 0835018406 www.melodyhillretreat.co.za  
Pachelbel Guest Farm 0824430588 www.pachelbels.co.za +/-5km
Whispering Pines Country Estate Cottages 0145775901 www.whisperingpines.co.za +/-4km
Na-Na-Be Guest Lodge Self-Catering 0725405036 linda@nanabeguestlodge.co.za +/-3km
Matlapa Lodge Self-Catering 0827008075 www.matlapa.co.za +/-5km
GESKENK IDEES
Kontant welkom
Geskenk Register @ @home – Verwysingsnommer: gl283426564
Geskenk Register @ MrPrice – Verwysingsnommer: CRO897371
KONTAK ONS
Amanda 083 260 6947
amanda.cronje@gmail.com 

 of

Dries 083 867 4812 
dries.nell@gmail.com